onder sy broer
Vergeete lot
Waar die lewe se lywe le vrot
Begrawe die man
Onder die ou droeë gras land
Onder sy broer
Waarin emosies roer
En dan trap weg
En voel sleg
Terug na die kerk
Was dit sy werk?
En nou sal almal eet
En die virdriet vergeet
Hande hou
Kussings klou
En daar eindig een storie
Sonder glorie
‘n Duisend jaar gelede
Was baie mense oorlede
En toe verdwyn
Tussen die grond so fyn
- paintwhenpainted's blog
- Login or register to post comments